Beste Ouers OVIE-AKSENT NR. 31 VAN 2014 23 Oktober 2014

OVIE-AKSENT NR. 31 VAN 2014
23 Oktober 2014
Beste Ouers
1.
1.1
LEERDER/AKADEMIESE AANGELEENTHEDE
OKTOBER/NOVEMBER-EKSAMEN
Gr.12
: 20 Oktober tot 27 November
Gr. 10 en 11 : 3 November tot 25 November
Gr. 8 en 9
: 3 November tot 20 November









Alle leerders het reeds hulle eksamenroosters ontvang. Dit is elke leerder
se eie verantwoordelikheid om die eksamenrooster deeglik te raadpleeg
rakende die dae en sessie wanneer hulle die eksamen aflê. GEEN
TOEGEWINGS OM OP ҆N ANDER DAG OF ҆N ANDER TYD ҆N
BETROKKE VRAESTEL TE SKRYF, SAL TOEGELAAT WORD NIE.
Ons skryf saam met talle ander skole departementele vraestelle wat deur
die distrik versprei word en ons kan GEEN toegewings maak nie. Die
skool word daagliks deur departementele amptenare gemoniteer om te
verseker dat daar by alle eksamenreëls en -regulasies gehou word.
Waar ʼn leerder sy rooster verkeerdelik interpreteer, meer as ʼn uur laat is of
glad nie vir ʼn betrokke vraestel opdaag nie, sal hy/sy vir dié betrokke
vraestel nul kry.
Leerders moet stiptelik by die aantreetye hou.
Departementele beleid bepaal dat leerders gr. 8-11 glad nie van die skool
toestemming mag ontvang om tuis te studeer nie. Leerders moet dus elke
dag by die skool wees.
In geval van baie ernstige siekte word slegs doktersertifikate om vir ʼn
siekte-eksamen te kwalifiseer, aanvaar. Siektetoestande moet duidelik
deur die geneesheer omskryf word. ʼn Doktersertifikaat moet binne 3 dae
by die akademiese adjunkhoof, mev. W, Swanepoel, ingehandig word.
Alle siekte-eksamens moet voor 26 November afgehandel wees.
Departementele beleid bepaal dat ʼn leerder glad nie ʼn selfoon of ʼn tas
(skoolsak) in ʼn eksamenlokaal mag hê nie. Leerders is dus
verantwoordelik vir die veilige bewaring van hulle selfone en tasse/sakke
en die skool kan nie verantwoordelik gehou word vir enige verliese nie.
Ons beveel sterk aan dat selfone tuis gelaat moet word. As ʼn leerder se
selfoon lui of as hy/sy in besit van ʼn selfoon betrap word, sal hy/sy voor ʼn
interne eksamentugkomitee verskyn. Hy/sy sal van eksamenongerymdheid aangekla word. Sodanige leerders gaan nul vir die betrokke vraestel
kry.
Departementele beleid bepaal dat ʼn leerder niks mag eet/drink/kou tydens
ʼn eksamensessie nie.
TYE: GR. 10-11
Aantree, opening, inhandiging van handboeke
07:20
Sessie 1
08:00 – 11:15
Pouse
11:15 – 11:45



1.2
Sessie 2 (Aantree)
11:45
Sessie 2
12:00 – 15:00
TYE: GR. 8-9
Aantree en opening
07:20
Studie
08:00 – 09:00
Pouse
09:00 – 09:45
Aantree by studielokaal
09:45
Eksamensessie
09:45 – 12:00
Gr. 8 en 9
Sorg asseblief dat leerders elke dag by die skool is. Indien ʼn leerder nie
08:00 in die eksamenlokaal teenwoordig is nie, sal hy/sy nie toegelaat
word om die vraestel om 09:45 af te lê nie. Leerders moet dus vanaf
07:20 tot 12:00 by die skool wees.
Handboeke
Leerders moet hul handboeke inhandig op die dag wat die betrokke
vraestel geskryf word.
TOP 10 AKADEMIE
Baie geluk aan die onderstaande akademiese presteerders:
GRAAD 8
GRAAD 9
GRAAD 10
NAAM
Stefani Odendaal
Monique Pretorius
Karien Nel
Annay Du Plessis
Stelmarié le Roux
Imke Smith
Laura de Wet
Dian Crous
Dané Niemann
Anést Kruger
Carmen Steyn
Angelique van Rooyen
Gerda Pienaar
Zinzan Volkwyn
Danelle Mouton
Mieke Swart
Annika Strydom
Bianca Gothe
Alexander Carstens
Johan Degenaar
Estee Croukamp
Nedine Nortjé
Vincent Wilson
Bianca Kinnear
Luzanne Kurtz
Lisa-Kate Heslop
Charlene Engelbrecht
Henriko Collins
KLAS
8D
8D
8B
8C
8C
8D
8A
8E
8D
8B
9F
9F
9D
9F
9C
9D
9D
9C
9A
9B
10A
10E
10G
10E
10D
10C
10B
10B
%
94.3
91.8
91.8
91.5
90.1
89.2
89.1
88.6
88.2
88.1
95.3
93.9
93.9
93
91.8
90.3
89.5
89.4
89.1
89
86.5
86
83.2
82.1
81.7
81.6
81.2
81.2
GRAAD 11
GRAAD 12
1.3
Danelle van Heerden
William Munnik
Charin Kruger
Luke Invernizzi
Nichola Müller
Aldridt Kölzow
Ilandré Visser
Gemma Gatticchi
Chantell Rademeyer
Wikus Steyn
Angelique Mulder
Jennifer Barrett
Teneal Harding
Liza Roos
Anri Odendaal
Clarise Viljoen
Renate Schoeman
Michelle Fuhri
Quan Coetzee
Monique Duvenage
Danelle Hanekom
J.J Jacobs
10G
10E
11E
11B
11D
11C
11G
11D
11E
11F
11D
11A
12A
12E
12C
12G
12F
12B
12A
12B
12D
12C
80.3
80.3
89.8
89.3
89.3
85.7
85.6
85
84.9
84.6
83.9
81.9
92.4
92.3
90.3
87.1
86.2
85.5
84.7
84.5
83.8
83.1
SPORTPRYSUITDELING: 28 OKTOBER 2014
Die naamlys van leerders wat provinsiale kleure vir sportsoorte buite
skoolverband verwerf het, verskyn op die Ovie-ogie. Leerders moet hulle
name kontroleer en enige probleem onder mev. Spreeth se aandag bring.
ʼn Volledige naamlys van AL die leerders wat dié aand moet bywoon, is reeds
op die Ovie-ogie. Leerders sal op 28 Oktober om 13:00 saal toe geroep word
om die sitplekplasings te doen. Alle leerders wat dus by die sportprysuitdeling
betrokke is, moet op 28 Oktober by die skool wees.
1.4
GALA-PRYSUITDELING: 29 OKTOBER
ʼn Vollige naamlys sal teen Maandag 27 Oktober op die Ovie-Ogie ter insae
wees. Leerders word deur die loop van die dag op 29 Oktober geplaas en
moet die aand reeds om 18:45 hul plekke inneem.
Ouers van pryswenners is welkom om die funksie by te woon.
2.
KULTUUR
2.1
KOOR
Die koor oefen Donderdag 23 Oktober vanaf 18:30 tot 21:00 in die skoolsaal.
Die koor se Gewyde Somerkersfeeskonsert vind op Saterdag 25 Oktober om
19:00 by die Vrye Gereformeerde Kerk op die hoek van Louis Trichardtstraat
en 28ste Laan in Rietfontein plaas. Kaartjies sal teen R50 by die deure te
koop wees.
3.
SPORT
3.1
SAGTEBAL
Uitslag van die plaatfinaal teen Hoërskool Zwartkop op 16 Oktober:
Span
o.16
Uitslag
Verloor
Telling
11 – 15
Speler van die wedstryd
Lizaan Engelbrecht.
Nathasia Oeschger en Toni Shongwe dring deur na finale rondte o.17sagtebal proewe wat op 23 Oktober te Crafford College plaasvind.
4.
ALGEMEEN
4.1
ALGEMENE JAARVERGADERING 2014
Die Algemene Jaarvergadering vind op 4 Novemer 2014 om 18:30 in die
skoolsaal plaas. Tydens die vergadering sal die nuwe begroting aan die ouers
vir die goedkeuring van skoolgeld wat vir 2015 gehef gaan word, voorgelê
word. Ouers word vriendelik uitgenooi om hierdie belangrike vergadering in
belang van hul kinders en hulle opvoeding by te woon.
4.2
JAARBLAD
Plaas bestellings vir die Jaarblad (2014) by die voogpersoneel. Kostes
verbonde aan die verjaardaguitgawe beloop R250.
4.3
GEDENKARTIKELS
Die volgende gedenkartikels ter viering van die 40-jarige bestaan van die
skool is beskikbaar:
 Sleutelhouer – R35
 Pennestel – R70
 Vlekvrye staal waterbottel – R75
Vriendelike groete
MNR. P.J.NEL
HOOF
OVIE ACCENT NO. 32 OF 2014
23 October 2014
Dear Parents
1.
LEARNER/ACADEMIC MATTERS
1.1
OCTOBER/NOVEMBER EXAMINATION
Gr.12
: 20 October to 27 November
Gr. 10 and 11
: 3 November to 25 November
Gr. 8 and 9
: 3 November to 20 November








All learners have already received their exam time tables. It is each learner’s
own responsibility to thoroughly consult the exam time table regarding the
days and sessions on which they are writing the exam. NO EXCEPTIONS
WILL BE ALLOWED IN ORDER TO WRITE A PARTICULAR PAPER ON
ANOTHER DAY OR AT ANOTHER TIME.
We are writing departmental papers that are circulated by the district with
many other schools and we CANNOT make any accommodations. The
school is monitored daily by departmental officials in order to insure that all
examination rules and regulations are abided by.
Where a learner interprets his/her time table incorrectly or is not present for a
particular paper, he/she will receive a zero for that particular paper.
Learners have to be punctual regarding assembly times.
Only doctor’s certificates will be accepted in case of serious illness in order to
qualify for a sick examination. Illnesses should be clearly described by the
physician. A doctor’s certificate should be handed in at the Academic Deputy
Principal, Mrs W. Swanepoel, within 3 days. All sick examinations should be
written before 26 November.
Departmental policy states that a learner may not have a cellphone or a
suitcase/bag in the examination venue. Learners themselves are therefore
responsible for the safekeeping of their cellphones and suitcases/bags. The
school cannot be held responsible for any losses. We strongly recommend
that cellphones be left at home. If a learner’s cellphone rings or he/she is in
possession of a cellphone during an examination session, he/she will appear
in front of an internal disciplinary committee. He/she will be guilty of an
examination irregularity. These learners will receive zero for those exam
papers.
Departmental policy determines that a leaner may not eat/drink/chew during
an examination session.
TIMES: GR. 10-11:
Assembly, opening, submission of textbooks
07:20
Session 1
08:00 – 11:15
Break
11:15 – 11:45
Session 2 (Assemble)
11:45
Session 2
12:00 – 15:00
 TIMES: GR. 8-9
Assembly and opening
07:20
Study
08:00 – 09:00
Break
09:00 – 09:45
Assemble at study room
09:45
Examination session
09:45 – 12:00
 Gr. 8 and 9
Please make sure that learners are at school every day. If a learner is not
present in the examination room by 08:00, he/she will not be allowed to write
the paper at 09:45. Learners should thus be at school from 07:20 to 12:00.
 Textbooks
Learners should submit their textbooks on the day that the concerned paper is
written.
1.2
TOP 10 ACADEMICS
Congratulations to the following academic achievers:
NAME
GRADE 8
Stefani Odendaal
Monique Pretorius
Karien Nel
Annay Du Plessis
Stelmarié le Roux
Imke Smith
Laura de Wet
Dian Crous
Dané Niemann
Anést Kruger
GRADE 9
Carmen Steyn
Angelique van Rooyen
Gerda Pienaar
Zinzan Volkwyn
Danelle Mouton
Mieke Swart
Annika Strydom
Bianca Gothe
Alexander Carstens
Johan Degenaar
GRADE 10
Estee Croukamp
Nedine Nortjé
Vincent Wilson
Bianca Kinnear
Luzanne Kurtz
CLASS
8D
8D
8B
8C
8C
8D
8A
8E
8D
8B
9F
9F
9D
9F
9C
9D
9D
9C
9A
9B
10A
10E
10G
10E
10D
%
94.3
91.8
91.8
91.5
90.1
89.2
89.1
88.6
88.2
88.1
95.3
93.9
93.9
93
91.8
90.3
89.5
89.4
89.1
89
86.5
86
83.2
82.1
81.7
GRADE 11
GRADE 12
1.3
Lisa-Kate Heslop
Charlene Engelbrecht
Henriko Collins
Danelle van Heerden
William Munnik
Charin Kruger
Luke Invernizzi
Nichola Müller
Aldridt Kölzow
Ilandré Visser
Gemma Gatticchi
Chantell Rademeyer
Wikus Steyn
Angelique Mulder
Jennifer Barrett
Teneal Harding
Liza Roos
Anri Odendaal
Clarise Viljoen
Renate Schoeman
Michelle Fuhri
Quan Coetzee
Monique Duvenage
Danelle Hanekom
J.J Jacobs
10C
10B
10B
10G
10E
11E
11B
11D
11C
11G
11D
11E
11F
11D
11A
12A
12E
12C
12G
12F
12B
12A
12B
12D
12C
81.6
81.2
81.2
80.3
80.3
89.8
89.3
89.3
85.7
85.6
85
84.9
84.6
83.9
81.9
92.4
92.3
90.3
87.1
86.2
85.5
84.7
84.5
83.8
83.1
SPORT ACCOLADE: 28 OCTOBER
The list of names of learners who obtained colours for sports outside of
school, is on the Ovie-ogie. Learners should check their names and bring any
problems under the attention of Mrs Spreeth.
A complete list of names for ALL the learners who have to attend the evening,
is already on the Ovie-ogie. Leaners will be called on 28 October at 13:00 in
order to do the seating. Therefore, all learners who are involved at the sport
accolade must be at school on 28 October.
1.4
GALA ACCOLADE: 29 OCTOBER
A complete list of names will be on the Ovie-ogie by Monday 27 October.
Learners will be placed during the duration of the day of 29 October and
should already take their places by 18:45.
Parents of prize winners are welcome to attend the function.
2.
CULTURE
2.1
CHOIR
The choir will practice on Thursday 23 October from 18:30 to 21:00 in the
reception hall.
The choir’s Devotional Summer Christmas Concert will take place on
Saturday 25 October at 19:00 at the Vrye Gereformeerde Kerk on the corner
of Louis Trichardt Street and 28th Avenue in Rietfontein. Tickets are available
at the doors or beforehand at the general office at a cost of R50.
3.
SPORT
3.1
SOFTBALL
Results of plate final against Hoerskool Zwartkop on 16 October:
Team
u.16
Result
lose
Score
11-15
Player of the match
Lizaan Engelbrecht
Nathasia Oeschger and Toni Shongwe will go through to the final round of the
u.17 softball try-outs which will occur on 23 October at Crafford College.
4.
GENERAL
4.1
GENERAL ANNUAL MEETING
The General Annual Meeting will take place on 4 November at 18:30 in the
assembly hall. During this meeting, the new budget for the approval of school
fees for 2015 will be submitted. Parents are cordially invited to attend this
important meeting in the interest of their children and their futures.
4.2
YEARBOOK
Place orders for the Yearbook (2014) at register teachers. Cost of this
birthday addition amount to R250.
4.3
MEMORIAL ITEMS
The following memorial items in celebration of the 40 year existence of the
school are now available:
 Key ring – R35
 Pen set – R70
 Stainless steel water bottle – R75
Kind regards
MR P.J. NEL
PRINCIPAL