OVIE-AKSENT NR.1 VAN 2015 16 Januarie 2015 Beste Ouers Welkom in 2015! “Excellence is not a skill. It is an attitude.” Ralph Marston “Excellence is NEVER an accident!” Vince Lombardi “Excellence is an art won by training and habitation. We do not act rightly because we have virtue or excellence, but we rather have those because we have acted rightly. We are what we repeatedly do. Excellence, then, is not an act but a habit.” Aristotle Om 2015 op ‘n hoogtepunt af te skop is voorwaar ‘n kosbare voorreg en ons gee aan God, ons Vader, al die eer! Baie geluk aan ons 2014-matrieks, hulle ouers en onderwysers – ons is saam met u dankbaar! Uitnemendheid is een van die Ovie-waardes en ook ons hooffokus vir 2015. God kan nie middelmatigheid seën nie. Hy is ‘n God van uitnemendheid en dit word deur Sy skepping uitgejubel en gevier! Daarom is dit ons strewe om alles wat ons doen, só te doen dat God vir ons kan glimlag. Ek is daarvan oortuig dat God die goeie werk wat Hy hier begin het ook sal laat voortleef en dit nog tot hoër hoogtes sal uitbou. Ons weet nie wat die toekoms – 2015, inhou nie, maar ons weet wie die toekoms in Sy hande hou. Met ons oë op die toekoms gevestig en met die vaste vertroue dat ons deur geloof alles kan vermag, hardloop ons 2015 vol vertroue en met ‘n oorwinningsverwagting tegemoet. Laat hier uit harte onderling ook Overkruin sy offers bring en ons as jeug die pad oopsper met eenheidsideaal: “KYK VER!” 1. 2014 MATRIEKS PRESTEER UITNEMEND! Baie geluk met puik uitslae. Uit ʼn groep van 228 leerders is 315 onderskeidings en ʼn 100% slaagsyfer behaal. Universiteitstoelating is deur 79% van die leerders verwerf. Drie van ons leerders word tydens die prysuitdelingsfunksie van die Gauteng Minister van Onderwys vereer: Liza Roos Teneal Harding Anri Odendaal Tweede beste prestasie in Gauteng Derde beste prestasie in Gauteng Toppresteerder in Engels Eerste Addisionele taal 94,4% gemiddeld 93,6% gemiddeld 93% 2 Ons toppresteerders: 8 onderskeidings Michelle Fuhri 86,1% 7 onderskeidings Liza Roos Teneal Harding Anri Odendaal Clarise Viljoen Danelle Hanekom Monique Duvenhage Quan Coetzee Kelly Smith Melissa Petzer 6 onderskeidings 94,4% 93,6% 91,7% 90,1% 87,3% 86,9% 86,3% 85,6% 85,4% Renate Schoeman Mignon Smith Hendrik Venter Ruan Fourie Gerhard Mare Angelique Booyens Christiaan Dreyer 85,6% 84,1% 84,1% 83,9% 82,7% 81,9% 81,1% 11 Leerders behaal 5 A’s en 9 leerders behaal 4 A’s. !!!JULLE IS ONS OVIE-TROTS!!! 2. PERSONEELAANGELEENTHEDE Baie welkom aan die volgende personeel: Mev. Anja Ackermann – NW en Fisiese Wetenskappe Mev. Riansa Barnes – Skakelbeampte/Bemarker Mnr. Heinrich Enslin – Gimnasiumbestuurder, LO Mev. Maretha Fourie – Rekenmeester Mej. Melise Swanepoel – Wiskunde en Wiskundige Geletterdheid 3. LEED Meegevoel word betuig aan die volgende personeel: Mev. Noekie Oosthuizen se moeder is op 6 Desember oorlede. Mev. Alida Munnik se broer is op 28 Desember oorlede. 4. LIEF Mev. Adri Odendaal se dogter Anri behaal 7 A’s met ʼn gemiddeld van 91,7% en is toppresteerder in Gauteng vir Engels EAT. Mev. Odendaal se ander dogter Lize verwerf ‘n B.Com Rek-graad. Mev. Helen Haasbroek se seun Henri-David behaal 5 A’s met ʼn gemiddeld van 79,3% en haar dogter Adri verwerf ʼn B.Com Rek-graad Cum Laude. Mev. Den Hond se dogter Maryke verwerf ‘n BA-graad. Mej. Eldorette Loots verwerf haar honneursgraad. Mej. Ilse Nel verwerf haar onderwysdiploma. Mnr. Johan de Lange verwerf sy onderwysdiploma met drie onderskeidings. Mej. Marida Pretorius is verloof – baie geluk! 5. SKOOLGELD Indien u uitstaande skoolgeld vir 2014 het, versoek ons u om die uitstaande bedrag voor 31 Januarie te vereffen of dringend ‘n reëling te tref. Alle uitstaande rekeninge 3 van 2014, sonder dat nuwe reëlings getref is, word onverwyld gedurende Februarie 2015 aan Prosperitas oorhandig. Let daarop dat u self vir die rentes en kostes verantwoordelik sal wees. Ons versoek vriendelik dat u asseblief die korrekte verwysingsnommer sal gebruik wanneer u internetbetalings maak. Gebruik u familiekode (6 syfer) as verwysing om te verseker dat u inbetaling korrek teen u rekening reflekteer. Leerders het reeds skoolgeldbriewe/vorms ontvang. U word vriendelik versoek dat hierdie brief/vorm volledig voltooi moet word en voor of op 19 Januarie aan die voogde terugbesorg word. Alle Debietordervorms moet word voor of op 19 Januarie 2015 by u kind se voog ingehandig word. Indien u vir skoolgeldkwytskelding kwalifiseer, moet die nodige aansoek en dokumentasie voor 31 Maart by die Debiteureklerk, mev. A. Vorster in die algemene kantoor ingehandig word. Aansoekvorms is ook hier beskikbaar. Neem kennis dat skoolgeld as ‘n statutêre skuld geklassifiseer word, en is voor die 7de van elke maand vooruitbetaalbaar. Skoolgeldrekeninge sal maandeliks saam met u kind en ook per e-pos gestuur word. Ten einde ons skool funksioneel te bestuur, is dit van groot belang dat skoolgeld stiptelik betaal sal word en u samewerking in die verband word hoog op prys gestel. 6. DUITS UITRUILSKEMA Drie huidige graad 11 Duitsleerders was in hul graad 10 jaar vanaf Oktober 2014 tot Januarie 2015 vir drie maande in Duitsland en kan nou vlot Duits praat: Mishka Botes, Jorinda Marais en Carlin Pietersen. Gedurende Desember 2014 het ‘n verdere vyf Duitsleerders Duitsland as deel van die uitruilskema besoek: Kiara Brandt, Nadine Evans, Aldridt Költzow, Wiaan Nienaber en Armand Riley. Vir al agt leerders was dit ‘n onvergeetlike en wonderlike ervaring om ‘n tipiese wit Europese Kersfees te kon beleef. Deutsch macht Spaß! (Duits is pret!) 7. 7.1 KULTUUR KOOR Die koorkamp het vanaf 9 tot 11 Januarie by die Oppiebergkampterrein anderkant Buffelspoort plaasgevind. Tydens hierdie kamp het 89 koorlede die jaar se repertorium ingeoefen. Die koor het van 08:00 soggens tot 22:00 saans geoefen. Daar is ook tyd ingeruim vir prettige spanbou-aktiwiteite soos ‘n waatlemoengeveg en waterballon-vlugbal. Daar is heerlik in die swembad afgekoel. Die kampkonsert het Saterdagaand plaasgevind en die basse het met hul vertolking van die liedjie “Heeltemal niks” as wenners uit die stryd getree. Baie dankie aan die volgende persone: Mnr. Attie Rossouw (koorleier), dr. Marlene le Roux (koororganiseerder), mev. Janneke Lemke (koororganiseerder), mevv. Santie Jooste en Ingrid Houtzager (spyseniers), die stemafrigters Roelien Holland-Muter (soprane), Riandi Geldenhuys (alte), Ferdi Geyer (basse) en Zander Fick (tenore) en die kampouers: Lizelle en Martin Kozisek, Karen en Thomas Scott, Lizette en Gerrie Venter, Celeste en Albert Truter. Ons is baie trots op die goeie gedrag van die koorlede tydens die kamp en die entoesiasme waarmee die uitdagende musiek aangepak en bemeester is. Ons sien met verwagting uit na pragtige en hoogstaande gehalte koorsang in 2015. 4 Die koor oefen elke Donderdagaand. Die oefentye vir die eerste kwartaal is as volg: 15 Januarie: 18:30 – 21:00 22 Januarie: GEEN kooroefening NIE a.g.v. die graad 8-groentjiekonsert 29 Januarie: Soprane en Alte 18:00 – 19:30; Basse en Tenore 19:30 – 21:00 5, 12, 19, 26 Februarie: Soprane en Alte 18:00 – 19:30; Basse en Tenore 19:30 – 21:00 5, 12, 19 Maart: Soprane en Alte 18:00 – 19:30; Basse en Tenore 19:30 – 21:00 25 Maart: Paasdiens saaloptrede 07:00 7.2 OVERKRUIN DRAMA AKADEMIE Nuwe leerders kan nou by die Drama Akademie inskryf. Alle nuwe Gr. 8-leerders skryf Dinsdagaand 20 Januarie, vanaf 17:00 tot 18:30, in die skoolsaal in. Alle klasse begin op 19 Januarie in die Lapa, 20 Januarie in die saal en 21 Januarie in die Lapa. Gr.8 en 9: 17:00 – 18:30 Gr 10 tot 12: 18:30 – 20:00 Vir navrae skakel Gerda Wessels by 012 567 5374 of 083 316 0015 8. 8.1 SPORT INTERHUISATLETIEK Ons nooi alle Ovie-ouers om die dag saam met ons deur te bring. Datum: 20 Januarie Tyd: 14:30 – 23:00 Toegang: R5-00 per toeskouer Parkering: R10-00 per voertuig (ingang Pambatistraat) 9. 9.1 ALGEMEEN UITBLINKER VAN DIE MAAND: JANUARIE 2015 Baie geluk aan Liza Roos wat as die Gr.12-toppresteerder aangewys is met ʼn gemiddeld van 94,4%!!! Liza is ook as die tweede beste presteerder in Gauteng aangewys. Vriendelike groete MNR. P.J. NEL HOOF OVIE ACCENT NO 1 OF 2015 16 January 2015 Dear Parents Welcome to 2015! “Excellence is not a skill. It is an attitude.” Ralph Marston “Excellence is NEVER an accident!” Vince Lombardi “Excellence is an art won by training and habitation. We do not act rightly because we have virtue or excellence, but we rather have those because we have acted rightly. We are what we repeatedly do. Excellence, then, is not an act but a habit.” Aristotle To kick off 2015 on a high note is truly a precious blessing and we give God, our Father, all the honour! Congratulations to our 2014 matrics, their parents and teachers. We are grateful with you! Excellence is one of the Ovie values and also our main focus for 2015. God cannot bless the average. He is a God of excellence and it is exulted and celebrated throughout His creation. That is why it is our goal to do everything that we do in such a way that God can smile at us. I am convinced that God will let the good work that He started here live on and will heighten it even further. We do not know what the future – 2015 – have in store for us, but we do know who holds the future in His hands. With our eyes set on the future and with solid assurance that we can do anything through faith, we shall seize 2015 with confidence and expected victory. Laat hier uit harte onderling ook Overkruin sy offers bring en ons as jeug die pad oopsper met eenheidsideaal: “KYK VER!” 1. 2014 MATRICS ACHIEVE EXCELLENTLY! Congratulations with outstanding results. Out of a group of 228 leaners, 315 distinctions and a 100% pass rate was achieved. 79% of the learners obtained university exception. Three of our learners are honoured during the accolade of the Gauteng Minister of Education: Liza Roos Teneal Harding Anri Odendaal Second best achievement in Gauteng Third best achievement in Gauteng Top achiever in English First Additional Language 94,4% average 93,6% average 93% 2 Our top achievers: 8 distinctions Michelle Fuhri 86,1% 7 distinctions Liza Roos Teneal Harding Anri Odendaal Clarise Viljoen Danelle Hanekom Monique Duvenhage Quan Coetzee Kelly Smith Melissa Petzer 6 distinctions 94,4% 93,6% 91,7% 90,1% 87,3% 86,9% 86,3% Renate Schoeman Mignon Smith Hendrik Venter Ruan Fourie Gerhard Mare Angelique Booyens Christiaan Dreyer 85,6% 84,1% 84,1% 83,9% 82,7% 81,9% 81,1% 85,6% 85,4% 11 Learners obtain 5 As and 9 learners obtain 4 As. !!!YOU ARE OUR OVIE PRIDE!!! 2. STAFF MATTERS A warm welcome to the following staff: Mrs Anja Ackermann – NS and Physical Science Mrs Riansa Barnes – Liaison Officer / Marketer Mr Heinrich Enslin – Gym Manager, LO Mrs Maretha Fourie – Accountant Miss Melise Swanepoel – Mathematics and Mathematical Literacy 3. CONDOLENCES Condolences are expressed to the following staff: Mrs Noekie Oosthuizen’s mother passed away on 6 December. Mrs Alida Munnik’s brother passed away on 28 December. 4. CONGRATULATIONS Mrs Adri Odendaal’s daughter obtained 7 As with an average of 91,7% and is the top achiever in Gauteng for English FAL. Mrs Odendaal’s other daughter Lize obtained a B.Com Accounting degree. Mrs Helen Haasbroek’s son Henri-David obtained 5 As with an average of 79,3%. Her daughter Adri also obtained a B.Com Accounting degree Cum Laude. Mrs Den Hond’s daughter Maryke obtained a BA degree. Miss Eldorette Loots obtained her Honours degree. Miss Ilse Nel obtained her teaching diploma. Mr Johan de Lange obtained his teaching diploma with three distinctions. Miss Marida Pretorius got engaged – congratulations! 5. SCHOOL FEES If you have outstanding school fees for 2014, we request that you settle the outstanding amount before 31 January or urgently make an arrangement. All outstanding accounts of 2014 without new arrangements will forthwith be given over 3 to Prosperitas during February 2015. Take note that you will be held accountable for the costs and interest. We kindly request that you please use the correct reference number when you make internet payments. Use your family code (6 digits) as reference in order to ensure that your payment reflects correctly against your account. Learners have already received school fees letters/forms. You are kindly requested to complete these forms thoroughly and should be submitted to the register teacher before or on 19 January. All debit order forms must be handed in at the register teachers before or on 19 January. Should you qualify for exemption of school fees, all necessary documentation and applications must be submitted at Mrs A. Vorster (Debtors Clerk) before 31 March. Application forms are also available at Mrs A. Vorster. Take note that school fees are classified as statuary fees and are payable before the 7th of each month. School fees accounts will be sent home with your child and also via e-mail on a monthly basis. In order to run a school effectively, your co-operation in paying your school fees punctually would be highly appreciated. 6. GERMAN EXCHANGE PROGRAMME Three of our current Grade 11 German learners were in Germany for three months during their Grade 10 year, from October 2014 to January, and can now speak German fluently: Mishka Botes, Jorinda Marais and Carlin Pietersen. During December 2014 a further five German learners visited Germany as part of the exchange programme: Kiara Brandt, Nadine Evans, Aldridt Költzow, Wiaan Nienaber and Armand Riley. For all eight learners it was an unforgettable and wonderful experience to have experienced a typical white European Christmas. Deutsch macht Spaß! (German is fun!) 7. 7.1 CULTURE CHOIR The choir camp took place at the Oppieberg camping area on the other side of Buffelspoort from 9 tot 11 January. The 89 choir members practised this year’s repertoire during this camp. The choir practised from 08:00 in the morning until 22:00 in the evening. Time was also made for fun team-building activities like watermelon fights and water balloon volleyball, and they cooled down in the swimming pool. The camp concert took place on Saturday where the basses came out as winners with their rendition of the song “Heeltemal niks”. Thank you very much to the following people: Mr Attie Rossouw (choir leader), Dr. Marlene le Roux (choir organiser), Mrs Janneke Lemke (choir organiser), Mrs Santie Jooste and Ingrid Houtzager (caterers), the voice coaches Roelien Holland-Muter (sopranos), Riandi Geldenhuys (altos), Ferdi Geyer (basses) and Zander Fick (tenors) and the camp parents Lizelle and Martin Kozisek, Karen and Thomas Scott, Lizette and Gerrie Venter, Celeste and Albert Truter. We are very proud of the good behaviour of the choir members during the camp and the enthusiasm with which the challenging music was undertaken and mastered. We are looking forward to beautiful and outstanding quality of choir singing in 2015. The choir will practise every Thursday evening. The practise times for the first term 4 are as follows: 15 January: 18:30 – 21:00 22 January: No choir practise because of the grade 8 concert 29 January: Sopranos and Altos 18:00 – 19:30; Basses and Tenors 19:30 – 21:00 5, 12, 19, 26 February: Sopranos and Altos 18:00 – 19:30; Basses and Tenors 19:30 – 21:00 5, 12, 19 March: Sopranos and Altos 18:00 – 19:30; Basses and Tenors 19:30 – 21:00 25 March: Easter service assembly performance 07:00 7.2 OVERKRUIN DRAMA ACADEMY New learners may now enter at the Drama Academy. All new Gr.8 learners can enter on Tuesday evening 20 January from 17:00 to 18:30 in the assembly hall. All classes will start on 19 January in the Lapa, 20 January in the hall and 21 January in the Lapa. Gr.8 and 9: 17:00 – 18:30 Gr 10 to 12: 18:30 – 20:00 For enquiries contact Gerda Wessels at 012 567 5374 or 083 316 0015 8. 8.1 SPORT INTER HOUSE ATHLETICS We invite all Ovie parents to enjoy the day with us. Date: 20 January Time: 14:30 – 23:00 Entrance: R5-00 per supporter Parking: R10-00 per vehicle (entrance Pambati Street) 9. 9.1 GENERAL ACHIEVER OF THE MONTH: JANUARY 2015 Congratulations to Liza Roos who has been selected as the top Gr.12 achiever with an average of 94,4%!!! Liza is also selected as the second best achiever in Gauteng. Kind regards MR P.J. NEL PRINICIPAL
© Copyright 2024