Faculty of Humanities Purpose of the study programme The study programme is structured as follows: Why does South Africa have such a high rate of unemployment? What will the impact be of the global financial crisis? Why are recent strikes so violent? These are some of the burning questions this programme seeks to address. The aim of this programme is to provide students with in-depth knowledge of the wider socio-political and socio-economic context of the world of work. Students will be taught not only the substantive knowledge captured by Industrial Sociology around matters of management and labour, but also the skills to critically evaluate the many issues that characterise the world of work. Practical issues such as strikes, increasing productivity, gender, retrenchments and the globalised economy are critical to this programme. Fundamental modules Career prospects The BSocSci degree in Industrial Sociology and Labour Studies offers opportunities in various areas of employment, including: • • • • Industrial Relations Labour Consultation Services Government sectors such as NEDLAC Various positions in trade unions • • • • Dispute resolution Human resources Organised Labour Market Management The study programme Department of Sociology BSocSci specialising in Industrial Sociology and Labour Studies www.up.ac.za/sociology The programme consists of fundamental, core and elective modules. Both the core and fundamental modules are compulsory in order to ensure that the student is adequately equipped with knowledge regarding all aspects of the work situation. The elective modules offer a great choice regarding subjects to enable each student to obtain a degree that is specific to the student’s interest. • Computer literacy • Academic literacy • Information literacy •Research Core modules • Sociology and several of the following: • Introduction to the law • Labour Law • Political Science • International Relations •History • Business management • Philosophy • Politics •Anthropology Elective modules from: • African languages • Business management •Economics • Labour relations • Introduction to the law Please consult the Faculty of Humanities Regulations and Syllabi guide for more information. Enquiries The Department of Sociology is situated on the nineteenth level of the Humanities Building. Enquiries regarding this programme can be directed to Prof. Andries Bezuidenhout at tel: 012 420 4908 or e-mail: [email protected] Department of Sociology: 012 420 2330 Website: www.up.ac.za/sociology Fakulteit Geesteswetenskappe Doel van die studieprogram Die leerprogram is soos volg saamgestel: Hoekom het Suid-Afrika so ’n hoë werklooosheidskoers? Wat gaan die impak van die globale finansiële krisis op ons wees? Hoekom is onlangse stakings so geweldadig? Hierdie is voorbeelde van die brandende vraagstukke wat hierdie program aanspreek. Die doel van die pakket is om aan studente in-diepte kennis van die breër sosio-politieke en sosio-ekonomiese konteks van die wêreld van werk te verskaf. Studente sal nie alleenlik die substantiewe kennis van die Bedryfsosiologie rakende aspekte van bestuur en arbeid bestudeer nie, maar ook die vaardighede verwerf om die vele kwessies rakende die wêreld van werk krities te evalueer. Praktiese kwessies soos stakings, produktiwiteit, gender, afdankings en die globale ekonomie vorm ‘n kritiese deel van die program. Fundamentele modules Loopbaangeleenthede Die BSocSci-graad in Bedryfsosiologie en Arbeidstudies bied geleenthede in verskeie beroepsrigtings, insluitende: •Arbeidsverhoudinge • Arbeidskonsultasie • Staatsinstellings soos NEDLAC • Verskeie posisies in die vakbondbeweging • Georganiseerde Arbeidsmark • Menslike hulpbronbestuur • Onderhandeling, en geskilbeslegting Die studieprogram Departement Sosiologie BSocSci met specialisering in Bedryfsosiologie en Arbeidstudies www.up.ac.za/sociology Die studiepakket bestaan uit fundamentele, kern en keusemodules. Beide die kern en fundamentele modules is verpligtend ten einde te verseker dat die student voldoende toegerus is met kennis met betrekking tot alle aspekte van die arbeidsituasie. Die keuse-modules bied ‘n groot keuse ten opsigte van vakke ten einde dit vir die student moontlik te maak om ‘n graad te behaal wat spesifiek voorsiening maak vir sy/haar spesifieke vereistes en belangstelling. • Rekenaargeletterdheid • Akademiese geletterdheid •Inligtinggeletterdheid •Navorsing Kernmodules • Sosiologie en verskeie van die volgende: •Arbeidsreg • Inleiding tot die reg •Ondernemingsbestuur • Filosofie • Internasionale verhoudinge • Geskiedenis •Staatsleer • Politiek •Antropologie Keuse-modules van: • Afrikatale •Arbeidsreg • Ekonomie •Ondernemingsbestuur • Inleiding tot die Reg Raadpleeg asseblief die Fakulteit Geestes-wetenskappe: Regulasies en sillabi gids vir meer inligting. Navrae Die Department Sosiologie is geleë op die negentiende vlak van die Geesteswetenskappegebou. Navrae kan gerig word aan Prof Andries Bezuidenhout by 012 420 4908 of e-pos: [email protected] Departement Sosiologie: 012 420 2330 Webwerf: www.up.ac.za/sociology
© Copyright 2024